1. Jy praat met jou hond wanneer julle alleen is.

2. Jy is seker jou hond is eintlik ’n mens.

3. Jy het oulike troetelnaampies vir hom.

4. Geen ander ou brak kan so oulik soos jou hond wees nie.

5. Jy maak verskoning vir jou hond as hy nie liefderik teenoor jou is nie.

6. Jy praat van jou hond asof hy ’n lid van die gesin is.

7. Jy staar na jou hond terwyl hy slaap, want hy is tog te oulik.

8. Mense dink jy praat heeltemal te veel oor hom.

9. Jy moet eenvoudig elke jaar jou hond se verjaardag vier.

10. Jy gee jou hond die liefde en lojaliteit wat hy jou gee.