Feetjies en kabouters, prente uit kinderboeke, nostalgiese tonele . . . gee jou verbeelding vrye teuels met muurversierings in jou babakamer.

Geraamde tekeninge en skilderye laat enige babakamer spesiaal lyk. Groepeer ou tekeninge of afdrukke saam.

[post-slider]

Deur Sam Scarborough

Meer oor Sam

Sam, self ’n ouer, skryf boeke oor binneversiering vir kinders en vervaardig kreatiewe produkte as ’n inspirasie sodat ma’s kreatiewer kan wees met hul gesin en tuiste. Sy het ’n binneversieringsmaatskappy vir kinders wat spesialiseer in die ontwerp van produkte vir kreatiewe speelruimtes en -idees vir kleingoed.

Vir nog oulike idees oor binneversiering vir kinders, besoek kidsdecor.co.za of facebook.com/kids/decor/designs