Ons wys jou hoe jy glansryk kan lyk in Spree se nuwe reeks plusgrootte-items (vanaf grootte 16+), City Chic.

Hier is ’n paar items van Spree wat sal pas by jou appelfiguur. Probeer items dra wat ’n uurglas-illusie skep. ’n Belt is die volmaakte oplossing.

Kry jou City Chic-items hier by Spree.

[post-slider]

Deur Jeani Tutt