Uurglas

Besonderhede wat jou middel beklemtoon, soos:

  • Voller rompe en rompdele van rokke.
  • ’n Belt om die smalste deel van jou middel.
  • Sagte materiale.
  • V-halse.

[caption id="attachment_73882" align="aligncenter" width="400"]Kry jou  kantrok hier by Spree  teen R580 Kry jou kantrok hier by Spree teen R580[/caption]

Reghoek

Om kurwes vir ’n reghoekige liggaamsvorm te skep moet jy belts in jou klerekas hê. Voeg hierdie smal swart belt by die kledingstuk vir die mees verslankende uitwerking.

[caption id="attachment_73883" align="aligncenter" width="400"]Kry jou  rok hier by Spree   teen R695 Kry jou rok hier by Spree teen R695[/caption]

[caption id="attachment_73884" align="aligncenter" width="400"]Kry jou  belt hier by Spree  teen R290  Kry jou belt hier by Spree teen R290[/caption]

Peervorm

  • Vestig die aandag op jou bolyf met byvoorbeeld ritse.
  • Gee aandag aan jou onderlyf met versierde soomlyne.

[caption id="attachment_73885" align="aligncenter" width="400"]Kry jou  rok hier by Spree  teen R895 Kry jou rok hier by Spree teen R895[/caption]

Jeani Tutt