Hulle is van die land se mooiste jong vroue. Die Mej. SA 2014-finaliste deel van hul geheime wat jou op jou beste sal laat lyk. Mej. Suid-Afrika word aangebied deur Sun International en deur Cell C geborg.

[caption id="attachment_69025" align="aligncenter" width="400"]Foto: re_ via Compfight cc Foto: re_ via Compfight cc[/caption]

Abigail de Jager (19)

Topwenk: Die beste tyd om jou wenkbroue te pluk is nadat jy gestort het. Dit sorg vir maklike en pynlose wenkbrouvorming.

Hutswoord: #MissSAabigail

Twitter: @Abigail_dj (twitter.com/Abigail_dj)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Abigail-de-Jager/619794098055927

Facebook-blad: Miss SA Abigail de Jager

Anzél Stofberg (22)

Topwenk: Gebruik elke dag room met ’n goeie sonbeskermingsfaktor, of die son skyn of nie. Wend dit aan jou gesig, nek en hande.

Hutswoord: @Anzel_Stofberg (twitter.com/Anzel_Stofberg)

Twitter: @Anzel_Stofberg (twitter.com/Anzel_Stofberg)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Anzel-Stofberg/1433820690182225

Facebook-blad: Miss SA Anzel Stofberg

Caylene Marais (23)

Topwenk: Tik blinkpoeier aan die hoër dele van jou gesig vir ’n pragtige, gloeiende vel.

Hutswoord: @caylene_marais (twitter.com/caylene_marais)

Twitter: @caylene_marais (twitter.com/caylene_marais)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Caylene-Marais/686050468082277

Facebook-blad: Miss SA Caylene Marais

Dipalesa Mbola (22)

Topwenk: Vir ’n vleklose gelaat moet jy ’n afskilferingsmiddel gebruik. Dit verwyder dooie velselle vir ’n natuurlike, gloeiende gelaat. As jy dit nie kan bekostig nie, maak een by die huis met heuning en suiker.

Hutswoord: #MissSAdipalesa

Twitter: @DipalesaMbola (twitter.com/DipalesaMbola)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Dipasela-Mbola/714217215258045

Facebook-blad: Miss SA Dipalesa Mbola

Jade Hubner (21)

Topwenk: Moet nooit jouself weeg nie, want hoe fermer, fikser en sterker jy word van oefen, hoe swaarder weeg jy. Spiere weeg swaarder as vet; meet eerder jouself om te kyk of jy sentimeters verloor het.

Hutswoord: #MissSAjade

Twitter: @jadehubner (twitter.com/jadehubner)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Jade-Hubner/1385647198360420

Facebook-blad: Miss SA Jade Hubner

Julia Petersen (22)

Topwenk: Wend minstens twee tot drie lae maskara aan en gebruik ten minste twee verskillende maskaras om voller, dramatiese en pragtige wimpers te skep.

Hutswoord: #MissSAjulia

Twitter: @JuliaEstelleP (twitter.com/JuliaEstelleP)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Julia-Petersen/521601447961325

Facebook-blad: Miss SA Julia Peterson

Matlala Mokoko (23)

Topwenk: Ek hou altyd ’n waterbottel naby om gehidreer te bly en verfris te voel. Water en ’n goeie velsorgroetine hou my vel mooi.

Hutswoord: #MissSAmatlala

Twitter: @matlalamokoko (twitter.com/matlalamokoko)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Matlala-Mokoko/1404682486445914

Facebook-blad: Miss SA Matlala Mokoko

Mishka Patel (21)

Topwenk: Koop ’n lyfborsel en gebruik dit van kop tot tone voor jy stort. Dit help teen selluliet, stimuleer sirkulasie en raak van dooie velselle ontslae. Onthou net om agterna goed te bevog!

Hutswoord: #MissSAmishka

Twitter: @MishkaPatel (twitter.com/MishkaPatel)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Mishka-Patel/243346755842526

Facebook-blad: Miss SA Mishka Patel

Rolene Strauss (21)

Topwenk: Ek hou daarvan om my lippe, hande en hakke met ’n suiker-en-botter-mengsel af te skilfer. Watter beter bykomstigheid is daar as ’n gloeiende gelaat?

Hutswoord: #MissSArolene

Twitter: @RoleneStrauss (twitter.com/RoleneStrauss)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Rolene-Strauss/705464392811293

Facebook-blad: Miss SA Rolene Strauss

Tidimalo Sehlako (22)

Topwenk: Stoom gereeld jou gesig om van gifstowwe in die vel ontslae te raak.

Hutswoord: #MissSAtidimalo

Twitter: @purelyjazz (twitter.com/purelyjazz)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Tidimalo-Sehlako/1483058578587162

Facebook-blad: Miss SA Tidimalo Sehlako

Tshegofatso Monggae (20)

Topwenk: Hou ruie wenkbroue in toom. Pluk wenkbroue twee of drie keer per week en gebruik ’n maskaraborsel om dit mooi te kam.

Hutswoord: #MissSAtshegofatso

Twitter: @Tshegomo6 (twitter.com/TshegoM06)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Tshegofatso-Monggae/567223136703132

Facebook-blad: Miss SA Tshegofatso Monggae

Ziphozakhe Zokufa (22)

Topwenk: Dit maak nie saak hoe sleg jou dae is nie, ’n vrou lyk op haar beste wanneer sy glimlag. Doen dit elke dag – dis ’n pragtige ding en daar is soveel om oor te glimlag.

Hutswoord: #MissSAziphozakhe

Twitter: @ZinaZokufa (twitter.com/ZinaZokufa)

Facebook URL: facebook.com/pages/Miss-SA-Ziphozakhe-Zokufa/566614763428140

Facebook-blad: Miss SA Ziphozakhe Zokufa