Hierdie 27-jarige styl-ikoon en modesensasie weet hoe ’n mens ’n uitrusting lewe gee. Wees geïnspireer en skep jou eie vuurwarm voorkoms.

22nd Annual Glamour Women of the Year Awards - New York

Hier is sy by die prysuitdeling van Glamour se vrou van die jaar in New York. Sy dra ’n blou-en-geel rok uit Derek Lam se Lente 2013-reeks.

Solange Knowles Celebrates The Release of Her "Saint Heron" Compilation Album

Dis so koel en astrant! Die kort mosterd sybroek en bedrukte keper-jas is van J. Crew. Ek is mal oor die blokkies-T-hemp!

Solange Knowles spins for H&M

Hier dra sy ’n retro-top in geel sy en bypassende nousluitende romp met geometriese ontwerpe van H&M.

Leen haar styl met hierdie items van Spree:

[caption id="attachment_67015" align="aligncenter" width="156"]1002 fashion snippet image 4 Langbroek R899[/caption]

[caption id="attachment_67018" align="aligncenter" width="224"]Baadjie R520 Baadjie R520[/caption]

[caption id="attachment_67021" align="aligncenter" width="224"]Bostuk R320 Bostuk R320[/caption]

[caption id="attachment_67023" align="aligncenter" width="224"]Onderhempie R340 Onderhempie R340[/caption]

[caption id="attachment_67028" align="aligncenter" width="224"]Speelpakkie R740 Speelpakkie R740[/caption]

Deur Jeani Tutt – mode-assistent, Huisgenoot & YOU

Foto’s: Elite Photo Agency & Getty Images/Gallo Images