Klassieke styl

[caption id="attachment_61012" align="aligncenter" width="450"]Veronica Echegui Foto: Carlos Alvarez/Getty Images[/caption]

Die Spaanse aktrise Veronica Echegui lyk asemrowend in hierdie Dolce & Gabbana-skepping wat sy na GQ se manne van die jaar-prysuitdeling gedra het. Ek is gek na hierdie geplooide rok met fyn detail. Sy lyk so elegant!

0212 Fashion snippet image 2 Kry jou rok hier by SPREE   Inspirasie uit mansmodes

[caption id="attachment_61014" align="aligncenter" width="450"]Foto: Donato Sardella/WireImage Foto: Donato Sardella/WireImage[/caption]

Die Kanadese aktrise Laura Vandervoort het die bekendstelling van Cameron Silver se ouwêreldse modereeks vir Tommy Hilfiger bygewoon. Sy lyk glansryk in hierdie lapelversierde baadjie en noupypbroek.

Mansmodes inspirasie Kry jou voorkoms hier by SPREE: Wit baadjie Wit broek Styl uit die 50’s

[caption id="attachment_61017" align="aligncenter" width="450"]Foto: Donato Sardella/Getty Images for Dsquared2 Foto: Donato Sardella/Getty Images for Dsquared2[/caption]

Dis verfrissend om Jennifer Lopez te sien in ’n eenvoudige swart sybostuk en romp in die styl van die 50’s.  Hierdie Dsquared2 Lentereeks 2014-uitrusting is ’n wenner!

0212 Fashion snippet image 7

Kry jou partytjierok hier by SPREE

DEUR JEANI TUTT, Huisgenoot en YOU se modeassistent