Claridge's Christmas Tree unveiling - London

Dolce & Gabbana het hierdie asemrowende Kersboom in die Claridges-hotel in Londen geskep. Hier is ons topdrie modestyle van die aand.

GUNSTELING

Claridge's Christmas Tree unveiling - London

Die Engelse model Poppy Delevigne dra my gunsteling-skepping van die jaar. Hierdie Dolce & Gabbana-uitrusting is so pragtig, ek is verlief daarop!

Kry jou uitrusting hier by Spree:

Spree 1

Kleurvolle crop top

Kantromp

MOOI IN KANT

Claridge's Christmas Tree unveiling - London

Die Britse model Laura Bailey lyk pragtig in hierdie oorgroot rok. Ek wil ook een hê!

0912 Fashion snippet image 6

Kry jou kantrok hier by Spree.

PRAGTIG GEKOL 

Claridge's Christmas Tree By Dolce & Gabbana Launch Party

Die supermodel Eva Herzigová lyk regtig pragtig in hierdie gekolde rok met ’n val om sy soom. Dis ook ’n skepping van Dolce & Gabbana.

0912 Fashion snippet image 8

Kry jou gekolde rok hier by Spree.

Deur Jeani Tutt – mode-assistent van Huisgenoot & YOU