Van bloedrooi lippe in die 30’s tot groot, golwende hare in die 80’s, neigings vir hare en grimering kom en gaan; elke dekade het ’n kenmerkende voorkoms.

Kyk hierdie minuut lange video om te sien hoe skoonheidsneigings oor die afgelope 100 jaar verander het.

- Petro-Anne Vlok