Mooi geblom

Alicia Vikander

Die aktrise, Alicia Vikander, lyk elegant in hierdie rok uit die Erdem-voorherfs-reeks. Hierdie skouerlose groen rok met pink jacquard is beslis een van my gunstelinge.

Kry jou skouerlose rok hier.

Foto: Gettyimages/galloimages

Winterwit

"12 Years A Slave" Premiere - Arrivals - 2013 Toronto International Film Festival

Die Keniaanse aktrise Lupita Nyong’o lyk asemrowend in hierdie versierde Prada-rok, waarby sy ’n Raso Stone-palmtas dra. Kan nie wag om meer van haar te sien nie! Pragtig!

Wit rok

Kry jou wit rok hier!

Foto: Gettyimages/galloimages

 Maksi-mooi

Jennifer Morrisom

Die aktrise Jennifer Morrison dra ’n donkerblou geplooide vloerlengte-romp van Max Mara en ’n moulose wit hemp. Ek is gek na hierdie maksiromp voorkoms. Kry een vir hierdie seisoen hier!

Maksi rok

Foto: INPRA

-Jeani Tutt