Dit was die Paryse Modeweek Haute Couture Herfs/Winter 2013-2014 en hierdie drie beroemdes was beslis bo-aan my lysie!

Alexa Chung het die Chanel-modevertoning bygewoon. Sy is een van my mees geliefde styl-ikone! Ek is verlief op hierdie donkerblou fluweelrok met die fyn kantdetail by die nek en moue.

Kry jou fluweelrok hier.

Jeon Ji Hyun is die eerste Koreaan wat aan ’n Christian Dior-modevertoning deelneem. Sy dra ’n gebreide top en ’n wye oranje romp,  MY GUNSTELING VIR DIE WEEK! Haar hele uitrusting kom uit Christian Dior se voorherfs-versameling vir 2013.

MAL oor die kleur? Kry dit hier!

Farida Khelfa, ’n voormalige model en skoonheidsikoon, het gesofistikeerd in hierdie blou aandjas met swart lapelle gelyk. Sy het haar voorkoms opgehelder met hierdie oulike blou-en-wit gestreepte palmhandsak en katoog-donkerbril. Sy het het Jean Paul Gaultier se vertoning bygewoon.

Kry ’n blou palmhandsak hier.

- Jeani Tutt

Foto's: Elite Photo Agency