Ons mode-direkteur Chu Suwannapha, het ons onlangs saamgenooi vir 'n kykie agter die skerms terwyl hy en die modespan vir Huisgenoot se modeblaaie geskiet het.