Ons is dol oor dié drie voorkomste omdat dit soveel aandag trek. Kry ’

SarahMetaal-mal

Sarah Jessica Parker was witwarm in dié blink swart-en-goue nommer met hakskoene. Ons is dol oor die feit dat sy dit saam met ’n geel sak dra – uiters uniek!

Item regs in ons aanlynwinkel:

- Hakskoene - KLIK HIER om dit te koop. 

umaDra ’n pak

Uma Thurman dra ’n sjiek swart pak, wit hemp en hakskoene. Dié soort baadjie is dalk nie almal se eerste keuse nie, maar ons dink dis ’n dapper keuse wat werk aan Uma se lyf.

Items van links na regs in ons aanlynwinkel

- Kristal-oorringe - KLIK HIER om dit te koop.

- Hakskoene - KLIK HIER om dit te koop

-  Swart jas - KLIK HIER om dit te koo

Black-&-whiteMooi in monochroom

Maggie Gyllenhaal het ’n treffende moulose Christian Dior-rok gedra met verskillende patrone en bypassende hakke. Jy kan nie verkeerd gaan met klassieke wit-en-swart nie. Ons is ook gek oor die detail aan die rok! Items van links na regs in ons aanlynwinkel: - Rok met vierkantige snit - KLIK HIER om dit te koop - Kleurblokrok - KLIK HIER om dit te koop - Kortmourok met gedrukte lap - KLIK HIER om dit te koop - Jeani Tutt