Chu

Nicole: “Ek is nogal kort. Watter jean- of broeksnit sal my die beste pas? Boonop moet elke broek wat ek koop korter gemaak word voor ek dit kan dra, wat my ook ’n fortuin uit die sak jaag. Help!”

Chu: “Probeer gerus noupypjeans (‘skinny jeans’) of broeke wat van goeie, gemaklike rekmateriaal gemaak is. Sorg dat die jeans tot net bo jou enkel kom. Niks korter nie, want hoe langer die jeans is, hoe langer sal jou bene lyk.”

spreejeans

Vir wonderlike keuses wat broeke en spanbroeke betref, soos hierdie G Couture-jeans met knoppies (R440), gaan na ons modewinkel: www.spree.co.za/huisgenoot