Chu, Huisgenoot & YOU se modedirekteur. 

Die leser Sherona Sadew het by ons modedirekteur, Chu, aangeklop vir raad.

Sherona:

Hoe kan ek in die winter my somerrokke, -rompe en -toppies dra?

Chu:

’n Goeie idee is om ’n bonkige polonektop onder jou kortmoutoppies te dra. Dra dit saam met kouse en stewels en ’n kort baadjie om die voorkoms af te rond. Jy kan dit enige tyd dra en so somer- en winteritems in jou kas meng en pas.

Probeer die baadjie met goue afwerkings aan sakke

deur Crave wat in ons aanlyn-modewinkel is.

KLIK HIER om dit te koop.

KOOP HIERDIE BAADJIE!