• Lyfvorm: Vaas
  • Tammy Byrne (41)
  • Kantoorbestuurder en ma van drie van Kaapstad

Dié lyfvorm is uitgewys deur die Britse stylghoeroes Trinny en Susannah. Dit is ’n uurglasfiguur wat “hier en daar in ander rigtings gerek word”. Tipies is groterige borste, ’n effense middel, heupe net so groot soos die borste en skraal bobene. Dis ‘n wulpse lyfvorm wat moet waak daarteen om te sexy te lyk.

Só kan jy die regte resultate kry

01

02

03