Ek hou baie van die model Alexa Chung. Sy is ’n stylikoon wat die verbeelding aangryp met haar unieke voorkoms: eenvoudig elegant en uniek. Ek is versot op hierdie voorkoms, want dis so moeitevry, enigiemand kan dit baasraak. Lyk soos Alexa met die volgende items uit ons modewinkel.

-Wagheeba January

Foto: Pan Media

Lees Wagheeba se ander modeblogs by:

Maak ’n stelling

Monochroom-koors

Beenaf op my Zaylin-stewels!

Antieksjiek-aanhangers, gaan loer hier