Ons kyk na Kristen Wiig se rooitapytuitrustings by die premières van The Secret Life of Walter Mitty. Sy het elke keer stylvol en vroulik gelyk.

New Yorkse première

Kirstin Wiig

Ek is gek oor dié sjampanjekleurige rok van Marchesa.

Kry jou romp hier by Spree teen R650 en jou kraleversierde sjiffontoppie hier teen R690.

Spree 1

Berlynse première

Kristen dra hier ’n Martin Grant-rok met ’n wye romp.

[caption id="attachment_64762" align="aligncenter" width="389"]Kirstin Wiig by die Berlynse Première Foto: Patrick Hoffmann/WENN.com[/caption]

Kry jou wye swart romp hier by Spree teen R350 en jou etniese top hier teen R550.

Spree 2

Australiese première

Kirstin Wiig by die Australiese première

Sy lyk sjiek in hierdie uitrusting uit die J. Mendel 2014-lentereeks. Mal oor die kant en jacquard-insetsels!

Kry jou slooprok hier by Spree teen R430.

2001 Fashion snippet image 8

Deur Jeani Tutt – Huisgenoot & YOU se mode-assistent