LOB! ???? #repost via @makeupbymario

A post shared by Joey Scandizzo Salon (@joeyscandizzosalon) on

Maar toe kondig kenners soos die modetydskrif Vogue aan die lang bob, of lob, soos dit ook genoem word, is amptelik ounuus en langer hare is nou weer in die kol. Maar kyk jy so na die rits bekendes wat nou weer die skêr nader getrek het en dit blyk die lob is hier om te bly. Die aktrise Katie Holms (38) het die koppe laat draai toe sy vroeër die week by die opening van die Tribeca-filmfees in New York aangekom het.

#aboutlastnight #tribeca2017 @chanelofficial @janetribeca @djquintero @genevieveherr #film #nyc #create #dream ??

A post shared by Katie Holmes (@katieholmes212) on

Ander bekendes wat steeds met die voorkoms spog sluit in Khloe Kardashian, die TV-aanbieder Minki van der Westhuizen en die voormalige mejuffrou Suid-Afrika Liesl Laurie.

Business Babe

A post shared by Khloé (@khloekardashian) on

#bsv10 #episode1 #roadtrip @oldkhaki ??@faano1 Make up and Hair @evelynfrancis_ef @efraine_vh

A post shared by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on