Poniesterte en bollas is die seisoen groot in al die modehuise.

Dit is perfek vir ‘n daaglikse deftig-informele styl, of jy kan dit met donker oog-grimering kombineer vir partytjies of formele geleenthede soos ‘n matriek afskyd.

Hier is ‘n paar oulike style wat jou sal inspireer en wenke vir hoe om die perfekte bolla of poniestert te maak.

Kyk die video hier: