Deesdae wens sommige mense so erg hulle is daarmee gebore, hulle laat dit op hul gesig tatoeëer. 

Faux freckles! Beautiful pattern that compliments her face ?? #fauxfreckles #freckletattoo #mmsouthern

A post shared by Mo Southern (@mmsouthern) on

Die neiging word  ál meer op Instagram gesien. Semipermanente ink word vir die tatoes gebruik en dit kan tot drie jaar hou.

“Vandat ek verlede jaar sproettatoes begin doen het, het ek al dosyne versoeke gehad,” sê die kunstenaar Mo Southern van Santa Clarita, Amerika.

Heavier freckle pattern for this beauty! #freckletattoos #mmsouthern #mosouthern

A post shared by Mo Southern (@mmsouthern) on

“Baie vroue hou van die oulike, vars voorkoms wat sproete gee. Dit laat hulle jonger lyk,” sê Southern. “Mense wil hê wat hulle nie het nie.”

#rainbowfreckles ???? ( © 6/18/17 Lauren Callahan) ™

A post shared by Lauren Callahan (@_littlelo) on

Healed freckles ??

A post shared by @sydneydyercosmetics on

In die sosiale media is dit nie so goed ontvang nie.

Hm, ons weet darem nie. Wat dink julle? Sê jou sê op ons Facebook-blad.

Bronne: Buzzfeed, Today, Jacaranda