Een van ons Kopskuif-onnies, Fanie Nel, het dié oulike Wiskundegids vir graad 2 saamgestel.

Dit bevat alles van getalkombinasies, maaltafels en getalbewerkings tot kalendertyd, meeteenhede en vorms.

Fotokopieër die gids vir jou hele klas en laat hulle die oefeninge sommer in die “handboekie” invul.

KLIK HIER om die Wiskundegids gratis af te laai.

As jy enige oulike hulpmiddels vir onnies het, stuur gerus ’n e-pos na projekte@huisgenoot.com