Hier is wenke om jou kind veilig te hou:

-          Om te belê in swemlesse vir jou kind behoort een van jou topprioriteite te wees. As jou kinders nie kan swem nie, sorg vir vlerkies of ’n opblaas-frokkie.

-          Ongeag jou kind se swemvermoë behoort hulle nooit in die water toegelaat te word sonder volwasse toesig nie. ’n Kind kan binne sekondes verdrink – so lank as wat dit jou neem om die telefoon te antwoord of ’n SMS te stuur.

waterveiligheid