Baie klein dogtertjies kan nie wag vir die koms van hul kleinboet of kleinsus nie, maar die twee-jarige Piper is duidelik nie in haar noppies met dié nuus nie.

Kyk die video hier:

Bron: YouTube