Terwyl die meeste mense uitsien na ’n broodnodige blaaskans oor die Paasnaweek, draf menige ma rond om die spyskaart af te handel en reg te maak vir familie wat kom kuier. En dan moet die kleingoed ook nog besig gehou word.

Hou hierdie Paasfees die kinders besig met een van hierdie eenvoudige en veilige Paasprojekte sodat jy ook kans kry om die langnaweek te geniet.

1. Viltpen-eiers

Klik hier:

2. Paaseier-krans

Click here:

3. Knoopdoop-eiers:

Klik hier:

4. Boodskap in ’n eier (Met hierdie een sal Ma en Pa dalk moet hand bysit.)

Klik hier:

5. Neonkleurige gevulde eiers

Klik hier: