Ouers wil hê hul baba moet veilig en gekoester in hul kamer voel. Die gebruik van Moeder Natuur se kleure en teksture kan ’n snoesige nessie vir die baba skep. Sam Scarborough, ’n skrywer oor binneversiering vir kinders, vertel hoe.

[post-slider]

Deur Sam Scarborough

Meer oor Sam

Sam, self ’n ma, skryf oor binneversiering en skeppende goed vir kinders. So spoor sy ander ma’s aan om skeppender in hul gesin en huis te wees. Sam het ’n binneversieringsfirma en spesialiseer in die ontwerp van produkte vir kreatiewe speelplekke en speelidees vir kinders.

Vir nog wonderlike binneversieringsidees vir kinders, besoek www.kidsdecor.co.za of www.facebook.com/kids.decor.designs