Die kleuter het al haar pa se lekkers opgeëet en toe sy deur haar ma uitgevang word, het sy vinnig ’n plan beraam ...

Die een minuut video is op 11 Mei op YouTube gelaai en is reeds meer as 400 000 keer gekyk.

Kyk hier na die kostelike kleuter:

Bronne: Youtube, Daily Mirror