Kingdom Academy in Welkom is looking for an Intermediate/ Senior Phase Educator from 13 April- 12 December 2015. Sub jects : Eng, SS, NST, LO. Contact Principal 0837911226.

Weet u miskien van ’n onnie wat ’n uitruiling soek van PE na Jhb? Kan u my laat weet asb? ’n Permanente SP betrekking. khoisanpablo@gmail.com

Tydelike Beheerliggaamspos:

Graad 8 en 9

Vakke: Geskiedenis(Sosiale Wetenskap) en tegnologie

Begindatum: Onmiddelik

Tydperk: ses tot 8 weke

Waar: Wes-kaap, Blouberg area

E-pos CV na kluyt@tvh.co.za

Daar is 'n beheerliggaam Gr 6 Wiskunde aflospos beskikbaar vanaf 1 Sept tot 1 Jan 2015 by Paratus Primary School. LOLT is Engels.

Vir enige navrae stuur 'n epos aan paratus@yebo.co.za

Deandra Joubert

0761681311

JOB OFFER: IEB LIFE SCIENCE TEACHER (gr.11-12) (Part time / afternoon classes 15h00 - 17h00) IEB Matric experience vital English medium school Johannesburg (Bruma area) Competitive rates. Please fwd. a one page CV to mariusbuys@gmail.com Note: I am placing this ad for a friend and will forward your CV to him. Please do not contact me on Facebook re this matter.

English First Additional Language. Gr 8 en 9. Hoërskool Frans du Toit, Phalaborwa. Limpopo. Begindatum: Tweede kwartaal. Skakel Mnr J.P. Marais, Tel. 015 781 2871/2

Hoërskool Stelle: Natuurwetenskap, Tegnologie en Bestuurswetenskappe.

Beheerliggaampos (PL1). Buitemuurs ’n vereiste.

Sluitingsdatum: 23 Maart 2015

Aanstellingsdatum: 1 April 2015.

CV kan gefaks word na 053 983 011 of e-pos na skoolhoofstella@lantic.net

Kontak nr: 053 983 0021

Of skoolhoof: Mev Laetitia Beukes 084 208 6988

Daar is 2 poste (albei BL) beskikbaar -een Gr.1 en een Gr.2 vanaf die 2de kwartaal by Laerskool Goudrand in Boksburg. Ten. nr-(011)917-5169/79. faks (011)917-7789. epos:hoof@goudrand.co.za.DRINGEND!!!!!!

Hi . Ons het wiskunde gr8 en wisk gelleterdheid gr 10 en 11 beskikbaar vanaf volgende kwartaal by Vorentoe High School . CV email na vorentoe@telkomsa.net .

Poste by Pongola Akademie: Gr 12 Wiskunde-onnie en die Gr 12 Wetenskap-onnie maak einde Maart klaar. Kontak skool vir meer besonderhede.

Laerskool Badplaas. Graad 3 aflospos beskikbaar. 4 maande, 13 April-13 Augustus 2015. (departementeel) Engels medium. Skakel die skool by 017 844 1050 vir besonderhede.

Soek dringend n sosiale wetenskap (geskiedenis) en tegnologie opvoeder vir graad 8 en 9 vir ses tot 8 weke. Begin datum onmiddelik. Is 'n tydelike pos weens mediese redes. Pos is in die Wes-kaap in die Blouberg area.Doen aansoek by kluyt@tvh.co.za

Hi, ons het 2 poste beskikbaar...graad 2 & 3. Dis albei Departementele poste in die suide van JHB - Park Junior School.

Ons skool is dringend opsoek na 'n aflos onderwyser wat vir die volgende 6-8 weke Geskiedenis en Tegnologie kan gee. CV kan gestuur word aan tvh@tvh.co.za

L/S Dr Havinga in Roodepoort is opsoek na 2de of 3de jaar Unisa studente om in assistent posisies te werk. Goeie geleentheid om ondervinding op te doen. E-pos: mnr Visser. admin@drhavinga.co.za

Qualified GDE teacher needed for GrR position, fully bilingual please send CV to admin@impalaparkpreprimary.co.za.

Ons het 'n beheerligaam pos beskikbaar in die vaaldriehoek omgewing

Deneysville primêre skool

Gr 4 - 7 sosial science, life skills LOLT/ENHLISH

Pos is beskikbaar vanaf 2de kwartaal

Kontak skool 0163711095

Email cv na: bennie.labuschagne@gmail.com

Ek is Johan Van Jaarsveld wat op die Beheerraad van Hoerskool Colesberg dien. Ons het n pos beskikbaar by die skool. Kan die persoon wat n pos in die Noordkaap soek haar/sy CV aan ons stuur asb?

CC my asb ook daarin. Stuur CV aan: hscolesberg@xsinet.co.za.