Ek is opsoek na 'n onderwys studente pos in Brits of Hartbeespoort omgewing.Die graad wat ek swot is intermediere en senior fase.Ek is tans in my 2de jaar.Ek kan alle vakke gee in die intermediere fase(Gr4-7).Dan kan ek vir Gr8-9 Rekeningkunde en EBW gee. Groete Xander Bezuidenhout

Hallo meneer/ mevrou, ek is 'n finale jaar onderwysstudent in Bloemfontein. Ek soek werk, werk as tutor of 'n moontlike beheerliggaampos, in of naby Bloemfontein. Vriendelike Groete , Egon Arries 2009161056@ufs4life.ac.za

Ek is n rekeningkunde en ekonomiese en bestuurswetenskappe onderwyser en tans opsoek na 'n pos. Ek het verlede jaar PGCE voltooi en is tans besig met 'n honeurs in Inklusiewe onderwys. Stuur asb aan my enige vakante poste wat u het. Burger Maritz, burger_mar@yahoo.com

Ek gaan nou in April by UNISA inskryf vir my NGOS, maar wil solank by ‘n Hoërskool begin werk vir ondervinding en om my studies te betaal. Kan u my dalk help met skole in die Gauteng/ Noord-Wes omgewing, wat studente inneem gedurende hulle studies? Baie Dankie. Philip Pauer. philpauer@gmail.com

Opsoek na n onderwys pos in port elizabeth vir die Intermediêre fase verkieslik om in afrikaans te onderrig. My hoofvakke is wiskunde en wetenskappe maar kan alle vakke aanbied.

Baie dankie.

Denel Janse van Vuuren

deneljansevanvuuren@gmail.com

Ek is tans 'n graad 5 juffrou wat opsoek is na 'n pos in die Potgietersrus en Naboomspruit omgewing. Ek kan klas gee tot en met graad 9. My vakke is wiskunde en wetenskap.

Groete Susan

0833839906

Bianca du Bois Opsoek na departemetele pos(verplasing) in rustenberg area. Ek bly in Swartruggens. (grondslagfase).

Brigitte Elrica Smit Opsoek na taal, toerisme of geskiedenis pos in Bloemfontein.

Jodi-ann van Reenen OPSOEK NA N GRAAD R POS.IN WORCESTER OF IN OM LIGGENDE DORPE NABY WORCESTER ASB.EK IS AL 3JAAR N VRYWILLIGE HULP ASSISTENT.

Hallo.Groot asb opsoek na werk.Ek het n BA in sielkunde en is tans besig met my NGOS wat ek die jaar klaar maak.Is SACE geregistreer ook . Sasolburg/Vanderbijlpark/Vaalpark omgewing.

Goeie dag. Ek is tans n tweede jaar student. Met 1 jaar ervaring as assistent omderwyseres by beide laerskool en kleuterskool. Eks opsoek na enige assistents poste in pretoria omgewing groot asb. Dankie. Groete Shaunét Gilliland

Ek soek graag `n GrR of Gr1 pos in Kuilsrivier, Bellville of Brackenfell. Ek het gestudeer by die Universiteit van Stellenbosch vir 4jaar (Grondslagfase). Ek was laas jaar en is die jaar nogsteeds `n grR juf by `n baie klein privaat skool. Groete Leanri Theron.

Hallo ek stuur die boodskap in verband met poste beskikbaar. Ek is in Alberton geleë het my B.ed grondslagfase graad en is tans besig met my Honours in inclusive Education. Ek het tans 'n pos maar soek graag n ander pos maar ek moet in 'n departementele pos aangestel word as gevolg van my Funza Lushaka-beurs. Groete Danita-Daniel Kruger-Kasselman.

Isabel Coombs Swanepoel. Hi Onnies, eks die afgelope 10jr by voorskoolse ACE skool werksaam. Het net Bth en nie Onderwys opleiding as sulks, behalwe ecd werkswinkels en heelwat ondervinding. Is daar êrens n werkie vir my?

Môre my seun is tans besig om onderwys te studeer toe hy by Unisa laas jaar ingeskryf het, het hy dadelik sy CV na skole gestuur, maar hy kry net nie n studentepos by die skole nie, nou al moedeloos hy doen die intermedare fase Gr 4 tot Gr 9. As iemand weet van ’n pos, ons woon in Kempton Park, kan hul my inbox asb, Marlene Nagel.

Hi, ek is n grondslagfase onnie opsoek na n pos ( verkieslik departementeel) enige plek in die Vrystaat van die 3de kwartaal af. Laurika van Zijl 0728226708

Goeie dag. Ek is 'n onderwyseres in Pretoria. Is tans in 'n aflospos tot einde Maart. Ek is dringend opsoek na 'n pos vir die 2de kwartaal in Pretoria. Liezl van der Merwe.

Hi,ek is n 4de jaar student by Unisa is opsoek na werk in die Weskaap,Noordelike voorstede. Ek het n passie vir kinders en opvoeding un Suid-Afrika. My e-pos: pauli.erasmus@gmail.

Ek is n senior fet-fase onderwyser van die noord kaap en is tans sonder werk. Enige iets in die Noord-Kaap sal werk. Vakke, English FAL, LO, Geskiedenis. Priscilla Caroline Adams.

Ek opsoek na 'n pos in Noordwes, indien moontlik in KOS area. Ek is op die stadium in Limpopo. Hester Horn.

Hi ek is in my 3de jaar, ek is opsoek na werk stuur asb vir my die lysie. Baie dankie! Vriendelike groete, Nicole Hopkins.

Goeie dag, Ek wil net graag weet, weet jul dalk van enige onderwysposte wat dalk in die Centurion area beskikbaar is? Ek is ’n gekwalifiseerde B.ed senior & Fet onderwyser. Jeanine Prinsloo

Hi. Ek is n onderwyser, in Rustenburg. Ek is opsoek na ’n pos meer Johannesburg se kant toe. Ilana Lani Smit

Opsoek na 'n pos na die Junie / Julie vakansie. Ek is 'n gekwalifiseerder Grondslagfase onderwyseres. Het amper 3 jaar ondervinding as remediërende onderwyseres by 'n privaatskool. Sal verkieslik in Pretoria-Oos wil werk, of Montana /Sinoville / Wonderboom. Stuur assesblief epos adres in comment. By voorbaat dank.

Ek soek werk - ek is ’n 2de jaar student, studeer Wisk en IT vir die Senior en FET fase...verkieslik in Gauteng-Wes. Ek het ondervinding en is by SACE geregistreer. Kontak my op 076 298 9019 of francois.vdm@live.com

Hi ek is tans n student by UNISA, dis my eerste jaar, en is opsoek na studentepos. Dankie, Wouter Nagel

Die pos is vir my dogter. Sy is geregistreer by SACE. Haar vakke is Ekonomie, Bedryfs, Rek en Wisk. Sy is tans in 'n tydelike aflospos en is beskikbaar vanaf die tweede kwartaal. Dankie, Rinda Coetser Wessels

Goeie dag, ek is opsoek na poste. Ek bly in Montana, Anel Schlemmer.

Ek is dringend opsoek na ’n pos in Pretoria. Hoërskool of laerskool.Ek het Bed (algemeen) graad en my vakke is Afrikaans,Engels en Remediërende onderwys. 0766044337, Jolandi Van Der Walt.

Hallo! My naam is Leandri Renda, ek is 21 jaar oud en op die oomblik 2de jaar onderwys. Ek is opsoek na n onderwys/assistent-pos in Kaapstad vir Graad R- Graad 3. Verkieslik Noordelike Voorstede. Ek studeer deur die pos, deur UNISA. Ek is baie hardwerkend, vriendelik en het baie ondervinding met kinders. Ek werk goed op my eie, asook in n span. As enige iemand belangstel in my CV kan hulle my kontak op 084 837 9533 of op lean3renda@gmail.com. Vriendelike groete en baie dankie!

Ek is opsoek na 'n pos asb, in Brooklyn, Menlyn, Centurion area. Ekt laasjaar my grondslagfasegraad voltooi by Tuks en is nou besig met my Honeurs in Berading en beroepssielkunde. Sal enige terugvoer oor beskikbare poste waardeer! Chantell Lemmer

Ek is opsoek na ’n SW, Gesk, Toerisme of Afrikaanse pos in Bloemfontein dringend!! Baie dankie, Brigitte Elrica Smit

Hallo. Ek stel belang in ’n onderwyspos in Port Elizabeth. As enigiemand van een weet, laat weer my so gou moontlik asseblief. Dankie, Talitha Storm Calitz.

Opsoek na n betrekking in Ceres omgewing! Kwalifiseer in Besigheidstudie en Wiskundige Geletterdheid Graad 10 tot 12. Tans in n sbl betrekking waar ek Afrikaans HT en EAT onderrig vir Gr.4 tot 7 asook SW:Geskiedenis vir Gr.4 tot 7. Ook al Engels EAT vir Gr.8 ,SW Gr.9 en Geskiedenis Gr.10 onderrig. Kennis van Gr.7 tot 9 EBW ook . Aanpasbaar en bereid om te leer en te help waar ek kan! Nicky Du Toit