Toe sy ouers hom en sy sussie vertel dat hulle vanjaar vir hul gesinsvakansie Disneyland toe gaan, het hy in trane uitgebars.

Waarom? Want hy wou eerder Hawaii toe gaan vir die vakansie.

Die seuntjie se ma, Jady Griffin, het die video op YouTube gelaai. Sy het intussen wel laat weet dat hy nou baie opgewonde is oor die Disney-vakansie.

Kyk hier na die video:

Bronne; YouTube, Daily Mirror