Uitgeslape tieners is besig om hul ouers te uitoorlê deur hul foto's met geheime apps wat lyk na 'n sakrekenaar weg te steek.

'n Advokaat van Alabama in Amerika het 'n video op Facebook gedeel waarin sy ouers waarsku teen dié nuwe truuk.

[caption id="attachment_108207" align="aligncenter" width="454"]Bron: iTunes Bron: iTunes[/caption]

Die app se kenteken op jou kind se slimfoon lyk met eerste oogopslag na 'n doodgewone sakrekenaar-app, maar wanneer dit oopgemaak word is daar 'n rits verteekte leêrs en foto's.

So kan kinders naakfoto's en ander inligting wat hul van hul ouers probeer wegsteek op hul selfone stoor, waarsku kenners.

Final

Die app word oopgemaak deur 'n geheime wagwoord in te tik en daarna die persentasie-teken te druk.

Kyk die video hier:

Bronne: Buzzfeed, YouTube, Facebook, iTunes App Store