Die Best Education-app stel talle Caps- en Ana-hulpbronne beskikbaar aan leerders, onderwysers, skole en ouers. Daar is tans meer as 1 000 gratis aanlyn hulpbronne wat jy deur dié app kan aflaai.

Die app bevat ook ’n aantal video’s wat geskik is om tydens lesse te gebruik.

Dit is tans net in die Google Play-winkel beskikbaar.

Best EducationKLIK HIER om dit af te laai.