Kaapstad vang al gees: kyk bietjie hier wat gebeur het by SARU se Tag rugby-kliniek wat die week gehou is en luister wat Springbok Juandré Kruger oor dié interessante sport te sê het!