Vandeesweek kuier die leerders in MySchool Dream School SA op Tafelberg en Robbeneiland.

Al was jy dalk nog nooit self daar nie, kan jy ook hierdie juwele van die Kaap ontdek!

Laai die PDF oor Tafelberg hier af.

Laai die PDF oor Robbeneiland hier af.