In Huisgenoot van 24 Maart 2016 wys ons jou hoe om ’n lekker partytjie te hou vir daardie kind van jou wat so gek is oor die ruimte.

[caption id="attachment_120259" align="alignnone" width="600"]Maak jou eie stervlaggies met ons handige stertemplaat. Foto's: Megan Miller Maak jou eie stervlaggies met ons handige stertemplaat. Foto's: Megan Miller[/caption]

Geen ruimtepartytjie sal natuurlik volmaak wees sonder stervlaggies nie.

Laai hier jou stertemplaat af om hierdie oulike vlaggies self te maak.