View post on imgur.com
Hy het ’n foto van homself met sy bultende spiere op die t-hemp laat druk met die woorde “Bly weg seuns, dis my pa!”
Hy het ’n foto van homself met sy bultende spiere op die t-hemp laat druk met die woorde “Bly weg seuns, dis my pa!”

Die foto was eers op Reddit gelaai onder die titel “Dad Security” en het sedertdien die internet aan die gons. Die foto het byvoorbeeld meer as 374 000 likes op Facebook en is meer as 46 000 keer gedeel.

Daar is egter baie gemengde reaksie op die foto. Party mense glo die pa het dit slegs gedoen om aandag te trek en homself te bemark, terwyl ander voel dat die meisie dankbaar hoort te wees om so ’n goeie pa te hê.

Bronne: Daily Mirror, dailymail.co.uk