Dit terwyl die res van ons vir ure gaan kopkrap in die hoop om die antwoord voor die volgende dekade te kry.

Dié raaisel vorm deel van ’n toegangstoets vir ’n Laerskool in Hong Kong. Daar word van die leerders verwag om dit binne 20 sekondes uit te pluis. En talle kry dit reg!

Die vraag is heel eenvoudig: Wat is die parkeerplek se nommer waar die motor geparkeer staan?

Het jy die antwoord?

As jy vasbrand, probeer onderstebo na dieselfde prentjie kyk. Dalk word die antwoord dan duideliker.

Bronne: Twitter; Mirror.co.uk