Klein Alec was soos enige seuntjie besonder opgewonde vir sy verjaarsdagpartytjie, maar omdat sy pa in die Amerikaanse weermag is, sou hy sy seun se spesiale dag moes misloop.

Gelukkig kon sy pa 'n plan maak - en Alec se oulike reaksie toe hy sien sy pa is by die huis gaan jou hart laat smelt.

Kyk die video hier:

Bronne: Youtube