Die Lobster Pound and Moore het die kennisgewing op hul Facebookblad geplaas, maar het dit sedertdien vewyder.

Die restaurant het ná hewige teenreaksie en gemengde reaksie op die inskrywing op Facebook hul besluit verdedig.

loub 1

“Ek vra eerstens om verskoning vir my vorige inskrywing. Ek het die verkeerde woorde gekies om ’n boodskap oor te dra. Ek is lief vir kinders en sou kinders gekry het as ek kon. Ek moes nie die woord skreeuend gebruik het nie, maar moes eerder iets gesê het, soos: “Klein restaurantgangers wat ’n oomblik beleef,” het die eienaar op die restaurant se Facebookblad geskryf.

loub 2

Talle mense het egter ook die restaurant verdedig en hul besluit geloof om kinders wat hulle nie gedra nie te verban.

loub 3