Pos beskikbaar by Florida Park High School, Roodepoort. Lewensoreëntering, sport en kuns en kultuur.  Jy kan jou CV stuur na Jocelyn.keyter@gmail.com.  Beheerliggaampos, onmiddelik beskikbaar.

Tegniese departementele onderwyspos (tydelik) beskikbaar te Goudwesskool, Carletonville: Oriëntering 1 en 2, Houtbewerking, Metaalwerk, Duikklop en Spuitverfwerk, Handyman. SACE geregisteer. Vir verdere navrae kontak die Hoof by 0825558402 of stuur CV met nodige kwalifikasies aan goudwesskool@gmail.com

HS Sarel Cilliers in Glencoe is dringend op soek na ’n Afrikaans addisionele taal-onderwyser. Belangstellendes hul CV aan Jehandre Neethling stuur by jthling@gmail.com

Hoërskool De Adelaar in Roodepoort op soek na ’n admin-personeellid. Finansiele agtergrond en Pastel is vereistes. Bel 082 557 7035 (Skoolhoof).

Die Laer Volkskool in ’n vriendelike plattelandse omgeweing het ’n vakante pos vir ’n skoolhoof. Goed-gevestigde Afrikaanse skool (met koshuis) in die hart van pragtige Graaff-Reinet. Volkskool blink uit op sport, kultuur sowel as akademiese gebied. Hier is 'n entoesiastiese en aktiewe ouergemeenskap en gesonde, talentvolle kinders wat nog buite grootword en met fietse skool toe ry. Die Bulletin met die posverwysing kan bekom word vanaf kevin.flanagan@edu.gov.za Mnr Flanagan se kontak nr is 040-6084545. Die aansoeke moet vergesel word deur die korrekte Educator Employment Profile EDP01-vorm. Sien Post Bulletin volume 01/2014. Ansoeke moet direk aan Bhisho kantore gestuur word, Sluitings datum is 18 APRIL 2014. Afskrifte van u aansoek aan Tia-Mari by lvsgrt@webmail.co.za en Melanie by melanie.stannard@yahoo.com