Is jy bekommerd oor dissipline in skole? Huisgenoot is ewe besorg oor die toestande waarin onderwysers dikwels moet werk en het besluit om betrokke te raak.

Kom gesels saam met onderwyskenners en sielkundiges soos Brian Schreuder, Anthony Constandius, Sanette Nowers, Quentin Newman en Jeanette de Klerk-Luttig oor praktiese dissipline.

Toegang is GRATIS, maar stuur asb ’n e-pos na serge.hardneck@media24.com of maryka.burger@media24.com sodat jou naam op die gastelys kan wees. Ouers is net so welkom!

Dissipline advertensie