Die 63-jarige onnie het Frans en Spaans by ’n hoërskool gegee sedert die 1970’s, maar is in 2009 na ’n laerskool geplaas. Sy beweer die kinders het haar fobie aangewakker wat veroorsaak het dat haar bloeddruk styg. Weens die siekte, moes sy in 2010 aftree.

Die vrou het haar saak in die hof verloor.

Bronne: Yahoo news, AP