Dié video van klein Marcelinha wat haar pa ’n poets bak, sal jou dag maak.

In die video, wat in Brasilië gemaak is, probeer die man sy dogter se vingernaels knip. Sy gil asof sy gaan huil voor sy begin giggel.

Die video het soos ’n veldbrand versprei sedert dit verlede week gelaai is en het reeds meer as 3 miljoen trefslae op YouTube gekry.

Kyk hier na die oulike video:

Bronne: boredpanda.com, YouTube.com