Een van ons Kopskuif-onnies, Fanie Nel, het dié oulike taalhandboekie oor meervoude vir graad 2 saamgestel.

Fotokopieër die gids vir jou hele klas en laat hulle die oefeninge sommer in die “handboekie” invul.

KLIK HIER om die taalhandboekie oor meervoude gratis af te laai.

As jy enige oulike hulpmiddels vir onnies het, stuur gerus ’n e-pos na projekte@huisgenoot.com