Dis nou jou kans om vir jou gunsteling onder die 20 finaliste te stem!

KLIK HIER om uit te vind wie die finaliste is.

Dié stemproses sal ’n grool rol in die eindelike keuse speel, maar die finale besluit berus steeds by die Huisgenoot-paneel. Die wenner sal in die 26 Augustus-uitgawe van Huisgenoot onthul word.

Wat kan julle wen?

’n Eksklusiewe vakansie van sewe dae vir ’n gesin van vier ter waarde van R20 000 by een van die ATKV se drie gesogste selfsorgoorde in Suid-Afrika. Die vakansie moet van 31 Maart tot 7 April 2017 geneem word. Die wengesin kan by een van die volgende selfsorgoorde gaan kuier:

ATKV-BUFFELSPOORT

Minder as ’n uur van sowel Pretoria as Johannesburg en ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê die ATKV-Buffels¬poort-vakansieoord, die ideale basis waarvandaan jy die talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing kan verken.

Buffelspoort 145

Buffelspoort 341

GarickvanStaden_BuffelspoortATKV-165

GarickvanStaden_BuffelspoortATKV-58

GarickvanStaden_BuffelspoortATKV-266

GarickvanStaden_BuffelspoortATKV-269

ATKV-KLEIN-KARIBA

Sowat 90 minute van Johannesburg, net buite Bela-Bela, sprankel die ATKV-Klein-Kariba-oord in een van die Waterberge se mooiste klowe. Hierdie pragoord bied ’n groot verskeidenheid verblyf met egte Bosveld-gasvryheid.

GarickvanStaden_KleinKaribaATKV0316

GarickvanStaden_KleinKaribaATKV0586

GarickvanStaden_KleinKaribaATKV0646

GarickvanStaden_KleinKaribaATKV1540

GarickvanStaden_KleinKaribaATKV2044

GarickvanStaden_KleinKaribaATKV2341

ATKV-GOUDINI SPA

Geniet borrelende pret in die Wes-Kaap! Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa met sy mineraalbaddens en heeltemal te veel pretdinge om in een vakansie in te pas.

0502GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

0596GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

1108GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV - Copy

1663GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

1702GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

1728GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

1735GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

1765GarickvanStaden_GoudidniSPaATKV

? Klik vir die wedstrydreëls en riglyne vir die inskrywing.

ATKV-Oorde