Leer jou kinders van kleins af om hul hande higiënies te was:

  1. ’n Vinnige afspoel onder die kraan is nie genoeg om jou hande kiemvry te hou nie. Leer jou kinders om Veels Geluk, Liewe Maatjie te sing terwyl hulle hande was.
  2. Leer hulle om ook die rugkante van hul hande te was en tussen hul vingers en onder die naels te skrop.
  3. Gebruik warm pleks van koue water en droog jou hande verkieslik met papierhanddoeke af.

BRONNE: mayoclinic.com, cdc.gov