[caption id="attachment_122023" align="alignnone" width="600"]Wat kan jy sien? Foto: Playbuzz Wat kan jy sien? Foto: Playbuzz[/caption]

Kyk lank en stip na die rooi kol – sien jy iets?

Lees ook: Die foto wat die internet dronkslaan: hoeveel meisies is daar?

Vir sommiges is hierdie slegs ’n groot rooi kol. Andere sal weer die skaduwee van perd in die kol versteek kan opmerk.

Diegene met uiters goeie sig beweer hulle kan ’n volledig gedetailleerde figuur, kompleet met ’n saal en gras, sien.

Lees ook: Eend of konyn? Watter een jy sien, verklap baie oor jou As jy sukkel om die perd te sien, probeer om die kol hier om te draai sodat die buitelyn van die perd duideliker kan word.

Need some more practice? Here are some more for you to try.

Bronne: MailOnline; The Sun