’n Nuwe Instagram-profiel, @kidsaretheworst, stel ouers wêreldwyd in staat om die kwajongstreke waarmee hul kroos na vore kom, met ander ouers te deel. En terselfdertyd natuurlik ‘n bietjie te ontlaai. Ouers deel foto’s van hul kinders wat op heterdaad betrap is terwyl hulle heerlike moles veroorsaak, op Instagram en voeg dan die hutsteken #kidsaretheworst by. Die profiel het reeds amper 69 000 volgelinge sedert dit verlede jaar deur ma Anna Macfarlane van die VSA gestig is. Hier is van die snaakse foto’s wat ons behoorlik laat kraai het van die lag

How can you tell if your child is a chocoholic? #PuddingItOutThere photo thanks to @eflores108 #kidsaretheworst

A photo posted by #kidsaretheworst (@kidsaretheworst) on