Het jy geweet die langste dier op aarde woon in Afrika? Die kameelperd, natuurlik. Hierdie animasie-infografika vertel vir jou heelwat meer oor hierdie unieke dier met sy lang nek en bene.