Dis mos 'n prettige en verstaanbare manier om gravitasiekrag te verduidelik - want wie het nog nie op 'n tuimeltrein (rollercoaster) geklim nie?